Pottie gesels met die dinamiese duo; die burger en chips, die bo-lip en snor, en sommige sê selfs ’n beter kombinasie as Jesse Kriel en Damian de Allende: Ricus Nel en Hammie Wessels.
Hierdie episode word moontlik gemaak deur JOLIVER.
For the Jol and the Liver!
Deel die episode met iemand via WhatsApp:
Luister die podcast op Spotify, Apple of pront-uit.